× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

11 years 6 months ago #155602 by Cornel
Driekie ~ jy hoef vir niemand onverskoning te vra nie! Moet jou asb nie ontstel nie....is soos die ander dames se....sy sal eendag as sy daar voor die Poorte se deure staan,sal sy moet verduidelik!
Sterkte daar vir julle! Wens so dinge kon anders gewees het......

Ek wil nie eintlik vra nie,maar wanneer gaan sy vir die aborsie?

Dames,ek het 'n gebed op die BYBELSTUDIE GROEPIE gesit ~ gaan lees gerus (moet asb nie van daai groepie vergeet nie,ek sien dis baie stil daar)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #155600 by marie r
Hexy ek moet eers my man se verbeelding bietjie aangryp met klere. Want ek lyk seker soos 'n olifant vir hom. Dit is hoekom ek die sexy onderklere nodig het.

Wel, ons land se paaie het so baie potholes, so dit is nie eers rerig nodig om 'n grondpad te gaan ry nie.

Het nou 2 mense gebel wat reflexology doen. Hulle altwee wil dit nie doen nie. Want dit kan ten goede wees of ten slegste wees. Ai tog.

Ankia, ek gaan net vanaand / of môre vir my die evening primrose kapsules koop. En dan gaan ek sommer vir my rasberry tee kry. Dankie. Ek's rerig nie lus vir 'n induksie nie. 'n Mens hoor soveel horror stories van induksies.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #155593 by Goggatjies
Marie, jy kan sommer by apteek kry
Ek lees nou in my midwife se brief wat hulle aanbeveel
Evening primrose 500mg capsule
drink een tablet, 3 keer per dag, en sit een in jou vjayjay in die aand, dit maak die cervix sag

Hulle se ook dat jy 2 rasberry Leaf tablets kan drink drie keer 'n dag, en ek weet ek kon hierdie tablette net by 'n gesondheidswinkel kry
Maar hulle se jy kan ook 3 koppies rasberry tee drink, dit sal ook werk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #155587 by Kinderelomelo
SexyHexy wrote:

2Kid...dit was omtrent 'n gespottery so 'n paar maande gelede met tjiff en tjaf ;) :D Iemand het vertel van haar DH wat se "tjoef tjaf broekies af" en dis toe nou waar ons begin spot het met tjif en tjaf en omdat hulle mos groen mannetjies is het ons die begin gebruik :X :X

So as iemand wys hulle het dit gedoen :X weet ons almal waarvan sy praat :D


Het 'n idee gehaad maar nou weet ek waarvandaan die eintlik kom. hiehiehie "tjoef tjaf broekies af' Moet dit sommer vanaand vir ML vertel, hy sal dit baie like.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #155584 by Kinderelomelo
marie r wrote:

Ankia, ek het ook gedink aan die reflex. Maar nou moet ek eers begin soek vir iemand wat dit doen. Weet nie van die evening primrose oil nie. Waar kry ek dit?

Hexy, manlief wil nie tjiff & tjaff nie. Hy's te bang.... Ai tog. Dalk moet ek hom verlei, maar hoe kry ek dit reg met hierdie groot lyf..... Niks van my sexy nighties sal meer pas nie. :whistle: :blush:


Ek het myself inkraam ingestuur op 37 weke toe ek 'n 4x4 pad in die cedeberge in my gewone motor gedoen het... Haha, sal dit nie aanbeveel nie, geen selfoonopvangs nie en hospitale ver ver weg! Tjiff en Tjaff klink na 'n baie meer aangename idee.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #155582 by Driekie
Elrike - dis als soos met die fertomid (hoofpyne voel bloated moodswings en vel wat uitslaan) maar op steroids!!!!

Hexy - hahahahahaha - waar is Strikkels vandag!!!

Marie - grondpad kan ok werk!!of ene met baie potholes!ek weet dis sommer n ouvroustorie maar mens weet nooit!!

Cornel - ai mens skuus!Ek moet eintlik vir jou en die ander om verskoning vra, ek het ook gehoop vir die beste.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #155581 by sexy~hexy
Wie het klere nodig Marie :D :D :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account