× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

11 years 6 months ago #155798 by Cornel
Dames,ek het weer 'n baie mooi stukkie op die BYBELSTUDIE GROEPIE gesit.........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #155783 by Kinderelomelo
Jissie Ankia, klink heerlik, ek is jaloers en julle moet dit terdee geniet. Jou tennis koekies laat my dink aan my lemon creams wat ek by die werk nou die dag oopmaak. Het so uitgesien to kom ek afgter daar is geen lemon cream vulsul in die beskuitjies nie, Ek het vir Bakers gekontak en hulle gaan my vouchers nou stuur. Dit was nou 'n regte antiklimaks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #155782 by Goggatjies
Ai cornellie - sterkte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #155780 by Goggatjies
Goeie More

Hex, ek hoop jy kan gou die tandpun uitsort
En dat AF nou behoorlik kan opdaag, dat jy met die nuwe siklus kan swanger raak!! - Ek glo saterdag se afspraak gaan baie positief wees.

More Elrike & 2km

Gaan goed, ek is so bly dit is Woensdag, want ek het Vrydag en Maandag af, ons gaan mos bietjie Crystal Springs toe, dit is naby Pelgrims Rus - whoohoo kan nie wag nie
Gaan goed met my, ek drink nou ystee en eet tennis beskuitjies (lekker)

Julle meot 'n lekker daggie hê

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #155779 by Kinderelomelo
Ai Cornel

<<<drukkies>>> Ek ken nie jou storie nie maar wil se jy jan maar hier afpak as dit eenigtens 'n verskil sal maak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #155771 by Cornel
Goeie more dames!

Ai julle vanoggend voel ek weer MOEDELOOS!!!!!!!!!
Ek en dh is soos skuurpapier met mekaar........ons baklei al van gisteraand af.....en niks wat ek se is reg nie. Mag ek nie ook my se se as iets my pla nie........en dit gaan altyd oor
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
:(

Ek weet nie meer wat om te doen,te se ens nie......het sommer vanoggend my hart teenoor my skoonma oopgemaak......weet weereens nie of ek die regte ding gedoen het nie. :(

Ek wens so hier was 'n sielkundige,dat ek net kon praat en praat en praat....sodat die siel en hart weer bietjie kan skoon kom. Ek krop nou teveel op!!!!!!! :S

Lekker dag vir almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #155764 by sexy~hexy
Het darem afspraak gekry by tandarts vir Vrydagoggend 09h00...

Ja nee Elrike, ek is regtig gatvol daarvoor om elke maand hierdie puisies te kry, en dit net op my ken :angry: En ek kan net vir 'n chocolate kyk dan kry ek 'n blerrie pimpel. Ek kan nou maar gesond eet en suiker uitsny, puisies op my ken is my trademark!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account