× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

11 years 6 months ago #155866 by Cornel
Klink heerlik Ansa,ek kan nie wag tot dit eendag my ervaring is nie!

Dames ek wil gou iets hoor: Wie van julle lees uit die OU VERTALING BYBEL en wie lees uit die NUWE VERTALING?

Ek het agter gekom die 2 stem nie lekker oor een nie,maar dis mos nie te se dat die Nuwe Vertaling verkeerd is nie......?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #155861 by Ansa_S
Ja Cornellie ek kan dink dis moeilik as mens net omring is deur ander en die jou eie familie nie!

Jou liggaam en siel gaan wonderlik voel na jul vakansie!

Ankia duim net op ongemaklike plek stukkend! Moes spesiaal dorp toe vir pleisters, het sommer daar in spar die boks oopgemaak en my duim toe geplak!

Ag julle MJ was gisteraand so blerrie cute in my maag! Jy kon sy kniegies duidelik voel, en as manlief sy hand daarop sit, vat hy sy kniegie weg en gee 'n lekker skop vir sy pappa! Die twee het omtrent lekker gejol! En toe ek weer agter pappa se rug le, toe skop hy sy pa weer lekker in die rug, wil hom seker terug kry omdat hy hom pla as hy sy kniegies optrek!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #155853 by Cornel
Hi ansa!

Jong dinge raak net soms teveel,as jy alleen is en hier is net skoonfamilie om jou......

Maar ek sal weer regkom.dink ek is liggaamlik,geestelik,emosioneel ens net bietjie AF!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #155851 by Goggatjies
Ansa
Ek het met William ook puisies orals gehad, so ek glo dit is 'n seuntjie ding
O no vir die vinger, hoop nie dit is te diep nie
So ja ek dink hierdie een is ook 'n seuntjie, puisies het al klaar begin

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #155843 by Ansa_S
More almal!

Cornellie, my hart bloei vir jou, dis erg as mens so krapperig is met jou man en veral as die ander party waarvan jy praat ook deel is van mens se gemoed!

Hexy sterkte met die tande en die puisies, ek moet se ek het laas op skool soveel puisies gehad soos met hierdie swangerskap!
Ek het nog nooit op my rug puisies gehad nie, en my rug is oortrek met klein puisies en dan praat ek nie eers van my gesig nie, ook al om die ken en kakebeen!

Het vir ginekoloog gevra van puisies op rug en gesig en hy het gese dis die seuntjie se manlike hormone wat dit veroorsaak. Maak eintlik sin vir my.

AFM: Het soooo sleg geslaap gisteraand, kon net nie aan die slaap raak nie, en net voor manlief se wekker afgaan het ek aan die slaap geraak. Voel soos 'n zombie, en om als te kroon sny ek vanoggen omtrent die helfte van my duim se punt af met 'n skeermes van alle dinge!!!!!!!!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #155800 by Kinderelomelo
Cornel wrote:

Dames,ek het weer 'n baie mooi stukkie op die BYBELSTUDIE GROEPIE gesit.........


Sal gaan loer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #155799 by elrike02
Hi Cornel - As jy wil afpak, jy is welkom om met my te praat!

2Km - moet nou nie so vir my se nie, dan gaan ek Vrydag eers Puisies kry, net toe ek dink dit gaan ophou.... :-(

Hi Ankie - jy maak my lekker jaloers met die Tenniskoekies..... Luwan het al myne opgeeet gister! :-( Nou is dit maar Provitas!

Ek sal nou-nou weer kom inloer, moet gou die man van die teels bel!!

het darem mooi teels gekry gister....!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account