× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

11 years 6 months ago #155912 by Cornel
Hi Morgan,

Ons kom eers weer net vir vakansie,net 2 weke.

Ek gaan Oktober permanent terug en dh November.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #155910 by Morgan
Hello julle

Ons kom nou net van die aquarium af en Carli vang haar middag snooze so ek loer gou in. Het n nuwe laptop gekry so ek an weer inlog op moomie. :-)

Carli raak nou te cute, sy ruip, loop teen die meubels, clap hande en waai, dis so ouli maar maak mens hartseer as mens sien hoe vinnig dit verby gaan.

Hoe het dit toe met slakie se IUI gegaan??
En ek sien kriek is swanger.... YIPPY!!!!!!!!!!

Dassie baie geluk met jou bulletjie!

Marie al enige nuus??

Anje se babyshower was so lekker, sy het soveel mooi goed gekry!

Ansa wanneer gaan jy nou weer vir die 4d? ons soek fotos ne!!!

Hexy hoop jy kry al die antwoorde en dat sy volgende siklus jou BFP gan he.

Cornel kom julle net vir vakansie SA toe of permanent?

Al die ander en die nuwes wat ek nog nie ken nie HELLO!!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #155908 by Cornel
Dankie vir die opinies,ek wou net weet wat is reg en wat is verkeerd.....

Soos ek nou voel en se: EK IS OP DIE STADUIM BESIG OM TE BOU,AAN MY GODSDIENS.......

Sien ook dit is baie stil hier....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #155891 by Ansa_S
Dit is so Cornel, ek het groot geword met ou vertaling.

hoekom is ons groepie deesdae so stil???

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #155885 by Kinderelomelo
Ek lees uit die nuwe vertaling maar moet bieg in die kerk lees hulle uit altwee en as ek my bybel voor my het en die pastoor lees uit die ou vertaling is dit so dat dit nie altyd ooreenstem nie, Maar ek sal nie se enige van hulle is verkeerd nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #155884 by Cornel
Ansa,my man het met die Ou vertaling groot geword en ek met die Nuwe vertaling..........maar ek sien ook niks verkeerd daarmee nie.

ONS DIEN MOS DIESELFDE HERE!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #155873 by Ansa_S
Cornel ek lees uit die ou vertaling, maar het ook 'n nuwe vertaling bybel. Op die ou einde dink ek bly die boodskap dieselfde al verskil dit hier en daar.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account