× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

7 years 4 days ago #264803 by Ogies


Ons probeer weer!
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

7 years 4 days ago #264802 by Ogies
Hey Lagogies hier

Ek probeer n foto laai. Maar nou kom dit blank uit!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

7 years 4 days ago #264801 by Ogies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

7 years 1 week ago #264697 by Bytjie
Hallo dames, lyk my ek is die lone survivor hier....

Wel verlede maand was toe 'n BFN. Het weer hierdie maand 5mg Laradex van CD4 tot CD8 gedrink. Is vandag CD11 en gaan eers Dinsdag vir 'n follie scan. Ons het in elk geval gisteraand begin BD (mens kan mos nooit te vroeg begin nie ne :silly: )

Hoop so ek 'n maatjie of twee of drie...............

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

7 years 3 weeks ago #264150 by Bytjie
Hallo julle,

Ek lewe nog. Het nie altyd toegang tot die internet nie (ek werk baie ongemaklik op my foon) so ek wag maar altyd tot ML die laptop huis toe bring.

Ellam, ek hoop ek's saam met jou in die TWW. Is vandag CD22. Het 5mg laradex gedring ek en hoop maar net daar was 'n eiertjie en dat ek ge-ovuleer het. Ek sal van die einde van die maand af begin toets, eks mos 'n POAS verslaafde.

Voorspoed vir die TWW.

Lekker aand verder

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

7 years 3 weeks ago #264141 by ellam
Hi Julle B)

Julle is vreeslik stil die laaste tyd! Hoe gaan dit nog met almal?

Ek is in my TWW! is nou op CD 24.... moet sê, al is dit 'n BFN is ek klaar bly my sukles is al bietjie beter... kan net nie help om te hoop vir daai BFP nie!

Ek het maar die normale "TWW" sintome - boobs is seer, naer, ligte maak krampe en moegheid... maar ek is seker dit is maar net weer AF wat weer haar verskeining gaan maak.

Ek is eerlik te bang om te hoop vir iets anders... my hart kan dit nie meer hou nie!

Baie sterkte vir julle - ek dink aan julle almal!

EllaM :heart:







Please Log in or Create an account to join the conversation.

7 years 1 month ago #263538 by tanzie
Thank you Ellam :kiss: but we have each other here for support&love :heart: always good to have someone who knows how you feel hey :kiss:

Yes read up and let me know,I know I am A+ and DP is O+ but its got to do with the RH in the blood??I dont even know what that is*LOL!!

Herbalife is great and you are correct I am so full throughout the day :woohoo: :woohoo: and feel fantastic actually :woohoo: :woohoo:

Let me get some work done :kiss: Have an amazing day and let me know if you need any advice or need a shoulder*I am always here for you :)

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account