× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

6 years 11 months ago #265247 by TanyaS
Hehe, ek het n gevoel ek is uit vir die maand, sal mar sien wat gebeur oor die volgende paar dae :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

6 years 11 months ago #265246 by Bytjie
hi dankie. ek wag nou net vir jou

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

6 years 11 months ago #265244 by TanyaS
Baie baie geluk! Dis goeie nuus!!

:P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

6 years 11 months ago #265238 by Bytjie
Hi Tanya,

Jammer oor die BFN dit was miskien net te vroeg. Ek hoop die feeks bly weg.

Wel ek het getoets en daar was so 'n dowwe tweede lyntjie. Gister weer en toe's die lyntjie klein, klein bietjie donker en die CB digi het gister so 1uur se kant gese pregnant 1-2. Het vanoggend gaan bloed trek en my telling is net 15 maar positief is positief :woohoo: . Ek gaan 15 Sept vir my eerste sonar. Moet gou more oggend weer dr bel vir my cyclogest voorskrif.

Hoop ons twee is kraam-buddies :woohoo:

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

6 years 11 months ago #265231 by TanyaS
Hello Bytjie,

Het jy saterdag toe getoets?

Ek het gister, mar het n bfn gekry, weet nie of net te vroeg was of miskien omdat ek in die middag getoets het nie.

Afm is tussen more en Vrydag so sal mar eers volgende week weer toets as daar niks is nie.

Laat weet hoe dit gan

T

Please Log in or Create an account to join the conversation.

6 years 11 months ago #265117 by TanyaS
Hello Bytjie :)

Sal vir jou duim vas hou vir saterdag! Ek was vandag alweer pediater toe met ewa, so ons sit weer met n siek baba en ons begin saterdag trek lolololol.

Het jy al enige simptome weer gekry? My gynae het gese ek moet gan vir n quantitive bloedtoets want dit kan al van 3 weke af optel, sal mar sien of ek dit doen of net wag

Dankie :) en sterkte vir toets die naweek!

Ek ken van toetse mors lolololol, mar kan dit nie help nie

Hoop jy kry jou bfp :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

6 years 11 months ago #265110 by Bytjie
Hi Tanya

Jammer ek antwoord nou eers, maar het nie altyd toegang tot die internet nie.

Jou simptome klink belowend ;)

ek gaan saterdag toets. het net 2 toetsies gehad (ML weier dat ek nog koop :( ) en het klaar dinsdag een gemors want ek weet voor my siel dit was heeltemal te vroeg om te toets.

FX jy kry jou positief die maand. Ek sal kom update Saterdag oor my toets uitslae.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account