Hi Lise,
Ons ook besig om te probeer vir nr 2, ons kleintjie het twee weke terug 1 geword. Ek drink 5mg Femara dag 4-8. Met die tweede maand se probeerslag was ek swanger maar die swangerskap is be-eindig agv blighted ovum(dit was my vierde miskraam, ek het 3 gehad voor 'n suksesvolle swangerskap). Gaan volgende Woensdag vir my opvolgbesoek (6weke na d&c). En dan sal ons seker weer begin. Ek het gou swanger geword, ek weet ongelukkig nie of dit agv van my vorige swangerskap was nie.
Sterkte vir jou en ek hoop jy's gelukkig met die eerste probeerslag.
Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP