× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

9 years 5 months ago #236261 by zettie
Dankie Hopeful vir die nuwe blad.

AFM:

Ek amper 30

DH 33

Ons sukkel al vir 8 jaar ek het PCOS
Miskraam 10 en 20 weke onverklaarbaar. Ek is by FS (Fertility Specialist) en gaan volgende week vir Hysteroscopie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

9 years 5 months ago #236260 by Hopeful
Hallo Al die ou dames en al die nuwe dames. Met die nuwe jaar ( wat nou al weer kwart is ) dink ek dis teid vir n nuwe begin. Hier kan ons almal saam gesels oor die "ups and downs" van proebeer swanger word.
Ek hoop dat daar sommer baie nuwe Afrikaans ( en self engelse ) Dames hier by ons sal aansluit. Die "thread" is vir almal, eerstekeer mammas, vrouens wat weer die pad na moederskap will aanpak, vrouens wat sukle met infertielieteid en sommer net almal wat n vriendin nodig het op hierdie pad :woohoo: Ek is lekker opgewonde.
Ek dink as julle will ( self die ou moomie's ) meskien om te recap can ons net n kort opsomming van ons journey hier sit. Aseblief as julle nie voel julle will dit doen hoef julle glad nie dan gesels on net lekker saam.

Ek: 26
DH ( dear Husband ): 30
Ons TTC ( Trying to Conceive ) nou al vir 3 jaar vir ons eerste eentjie. My DH het ongelukig in baie lae SA ( Sperm Analagie ). Ons spaar nou die geld om later in die jaar IVF ( Inverto Fertilisation ) te doen

Baie Baby dust aan alaml

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account