× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

6 years 2 months ago #245280 by Lagogies
Vir almal hier wens ek vir 2014:

* kinders by dosyne
*groei in verhoudings en sterker bande deur al die moeilikheid
*onvoorwaardelike liefde en ondersteuning
*baie geluk en voorspoed
*goeie gesondheid
*klein mediese rekeninge

My belofte aan julle:

*Ek sal julle ondersteun
*kom trane en vreugdes deel
*baie vir almal BID

:heart: Lief julle almal :heart:

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.
The following user(s) said Thank You: Chrizzie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

6 years 2 months ago #245281 by sexy~hexy
Hi almal!!!

Heppie Heppie 2014 :rock:

Ons het al die 26ste teruggekom, ek en hubby begin weer die 6de te werk...en vandag oor 2 weke gaan my baba Graad 1 toe :cry: Ek sommer redelik depressed daaroor....wil so graag nog 'n baba he, maar ja, lyk nie asof dit vir my beskore is nie...

Anyhoooo....geniet julle week (voel al van Maandag af vir my soos Vrydag)...gesels later in die week weer *hugs*

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

6 years 2 months ago #245284 by Debs
Aaaaaaag Lagogies jys darem net die oulikste!! DNkie vir die pragtige wense! Wens dieselle vir jou ook! Luv u!!

Hallo almal ons skrop en teel en goete nog soos mal mense hier om als net soortvan in plek te kry vir die mensie!! Dr is mos nie happy met sy groei nie en ons moes haar Dinsdag weer sien toe se sy jip lyk my ons sal hom maar vlge week moet uithaal. Julle, ek het heeldag aan bomskok gelei ek sweer!! Ek kon net niks doen of fokus nie. Ons het gou virri mannetjie nog bietjie newborn kleertjies gaan koop wat vanaf 2.5kg darem is ipv doe 4.5kg vir 0-3 maanded babatjies. Soooo dr wil my weer Maandag 3pm sien en as dinge nog dieselle lyk (glo nie dit sal change nie?) haal sy uit. Sy doen gewoonlik op Ma en Do keisers so dit sal seker donderdag die 9de Ja uarie wees. Jap ek sien ek lei steeds aan bomskok. Gits. Ek sal oorit moet kom hahahaha!!!! En vlge week eet ek SUSHI!!!!!!! Sommer daar inni hospitaal :D

Ek stuur liefde en voorspoed vir elke liewe een van julle vir hierdie jaar. Ek bid vir goeie nuus en hartswense om vervul te word. En baie baie dankie vir die omgee en vriendskap wat julle my ook getoon het. dinge aou nie dieselfde gewees het sonder julle nie. Al my liefde!!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

6 years 2 months ago #245289 by nellak
Hi julle pragtige dames! Ek is terug. Ons het bietjie met vakansie gegan see toe en dit was heerlik. Ek voel reg vir die nuwe jaar en natuurlik die ttc!

Chrizzie, my hart was so seer om te lees van julle verlies. Ek het my man ook vertel en hy was self hartseer en kwaad dat n mens deur so baie moet gan sodat ons almal kan ouers word. Ek hoop jy voel al beter en dat jy kan bly hoop en nie moed opgee nie. Xx

Kayla, hoe voel jy? Ek het raak gelees mens hoef nie altyd ewcm te he om te kan swanger raak nie! Maar as jy worry oor dit ek het opgelees oor n produk met die naam pre-seed lubrication. Dit kos so R250 en mens koop dit oor die internet. Blykbaar is dit baie goed, en help daai spermpies aan! Hehe. Watse siklus dag is jy nou?;

Debs, ek het lekker gelag vir die sushi gedeelte. Ek gaan dit self vreeslik mis as ek swanger word. Baie sterkte vir die laaste paar dae. Dis vreeslik exciting!! Hou ons op hoogte!

Stellak, ohhh dis mos nou die lekker gedeelte om als reg te kry! So bly dat dit goed gan met jou swangerskap en dat die klein meneertjie so lekker beweeg

Dellie, hoe gaan dit sover met jou? Enige naarheid?

Bea, wat presies gebeur by n scratch? Jammer ek vra maar ek is maar dom met die IVF prosedure? Ek dink op hierdie stadium moet jy net posetief bly oor julle volgende IVF en nie dink oor wat gaan gebeur as dit nie werk nie. Ek glo 100% in positive thinking! Ek hoop en bid saam julle!

Lagogies, dit was pragtige woorde! Wat is julle pva nou verder?

Zettie, ek het al baie goeie dinge gehoor van daai booster! Dis net nogal duur. Maar wat nice is, is dat dit so natuurlik is!

AFM - AF het so 2 dae langer as gewoonlik aangehou maar ek het nie regtig vreeslik pyne gehad nie. Ek is vandag op CD 15. Ek toets hierdie maand met Clearblue se digital OPK. Ek weet ek moet so om en by CD 16/17 ovuleer. Maar op CD13 het ek krampies gehad en toe getoets en n :) (posetief) gekry! Ek toets toe maar weer CD14 en toe was dit negatief. Vanoggend het ek weer getoets net omdat ek een toets oor het en ek nogsteeds bietjie krampies het en ek kry toe weer n posetief. Weet nie wat gan an nie! Maar ons het CD13 en 14 ge BD. En sal seker dan nou vanaand ook CD15. Dink julle dis genoeg?

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

6 years 2 months ago #245291 by Lagogies
Hey almal! Julle is so stil ek mis julle.

Wel my Pva vir almal wat vra. Na skraap op 25 Okt was Af net so dag of 2 later as gewoonlik en het 26 Nov begin en toe weer 23 Des. Kyk die tante skip my nooit. Dit beteken Af moet so 20 Jan kom en dan is Ov/ egg retrieval begin Feb en met my werk sal dit uit wees. Begin Feb is net die besigste tyd die hele jaar. So nou nou is die rondhol net te veel

So ek sal maar einde Feb inval en dan Maart IVF doen. Dit gee darem dan ook ekstra tyd en oortyd om die finansies ook te sort

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

6 years 2 months ago #245292 by kayla
Geseende nuwe jaar julle.

Debs, baie sterkte vir die tyd wat kom, ek glo julle kan nie meer wag nie, maar ek verstaan daar is mixed emotions ook.

Heksie, sterkte vir jou groot seun se eerste skooldag.

Hopeful as jou twins nog bietjie broei, wens ek jou sterkte toe vir die dag wanneer jy hulle ontmoet.

Bea, wanneer begin jy trigger?

Nella, ek hou vir jou duimvas vir die maand. Ek het ook OPK's gebruik die maand. Ek het n positief gekry presief wanneer ek dit verwag het en twee dae daarna n negatief, so dit gee my n bietjie hoop.

All die ander, hello. Wees gegroet

AFM, ek is 7dpo, verwag AF die 9de. Ek glo nie dit was ons maand die nie. Ek het niks simptome nie. Maar voor dat jy die feeks met jou eie ogies sien hoop jy. Ek sal my bes doen om nie te vroeg te toets nie, maar ek belowe niks nie. My stash loer alklaar vir my.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

6 years 2 months ago #245302 by Dellie
Goeie middag aan al die moomies

'n Baie geseende en voorspoedige nuwe jaar vir julle!

Debs - sjoe 9 Januarie is nou om die draai.Baie sterkte - ek weet als sal baie goed afloop en dan hou jy jou klein bondeltjie liefde in jou arms vas. :heart:

Hoop dit gaan goed net elkeen van julle!

AFM - was vanoggend vir my eerste scan..daar was een perfekte klein hartkloppie.Dit was super spesiaal!Is nou 6weke1dag en die babatjie is maar 3.8mm.Die verwagte kraam datum is 28 Augustus en 10 dae vroeer as ek gaan vir 'n keiser.Ons is so opgewonde en voel so geseend.Ek is die heelweek baie naar en kan nie meer sommer net eet wat ek voorheen geeet het bie..ek kry vinnig 'n omgekrapte maag.Ek sien die dr weer oor 2 weke en da moet ek oorskuif na my gewone gynie.

Ek heg vir hulle 'n fototjie aan.

xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account