× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

6 years 3 months ago #245246 by kayla
Air Chrissie, bake sterkte. Ek bid vir jou. Laat weet wat se die dokter. Groot drukkie vir jou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

6 years 3 months ago #245250 by Lagogies
Geseende Kersfees almal! Dankie vir die kief en leed gedeel ;)

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

6 years 3 months ago #245251 by Chrizzie
Geseënde Kersfees aan al die Moomies!

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

6 years 3 months ago #245252 by Chrizzie
Beta is 2 vandag, so dis verby

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

6 years 3 months ago #245253 by Lagogies
Ai Chrizzie. Ek dink aan jou, want die een ding wat erger is ss MC is een oor dieKerstyd. My wense is dat jy deur liefde omvou word in die tyd

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

6 years 3 months ago #245254 by Debs
Chrizzie.......... :"-( *cry* ek is so so so jammer. Ek is saam met Lagogies op daardie een. Dit kan seersekerlik nie op n erger tyd wees nie. Stuwe drukkie vir jou hoor.xxxx


Moomie maatjies ek wens jul n geseende Kerstyd toe en stuur baie liefde!!!

Afm: 35 weke vandag :O *gasp!* sien Dinsdag weer dokter en sal dan hoor hoe sy groei aangaan en dan besluit of hy vrowg in nuwe jaar ons gaan join of eers die 20ste. Amper eeeek!!! Teels word nog in ons huis gele (manlief self!!) en dan moet ons net alli baba goedjies opslaan en regmaak :) gaan maar sleg met my ma :( so dis bittersoet. Dit wil-wil heeltyd al die goeie dinge oorskadu so moet dit maar fight :) verder doen ek nog take wat moet klaar vir articles om afgeteken te word die 7de Januarie. Is nou by skoonfamilie en gaan net rustig wees :)

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

6 years 3 months ago #245255 by sexy~hexy
Naand almal...

Geseende Kersdag aan almal, al is dit al amper verby! Hoop almal het die daggie saam met vriende en familie geniet :heart:

Laaste aandjie by die see :cry: Maar nou ja, so moet als tot 'n einde kom...en het ons darem klaar weer ons plekkie hier bespreek vir 2014 :woohoo:

Chrizzie...so jammer om te hoor...sterkte deur hierdie tydjie...STYWE drukkie vir jou!!!

Aan al die ander dames...hoop dit gaan nog goed??

Ek het sommer vandag hierdie op die strand gedoen, en aan almal op die groepie gedink ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account