× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

4 years 2 weeks ago #280337 by Bytjie
Dit was nou lekker julle so gou gereageer het.

Stella, daai twee oukies is oulik. Is hulle baie gruwelik? My oudste is baie rustig maar die kleintjie is deurmekaar en as kleinboet begin mors lyk my steek hy vir ouboeta aan:dry: .

Lagogies, kan nie glo die mannetjie is so groot nie. Hy lyk ook so bietjie gruwelik.

NellaK, en jou tweetjies is pragtig. Los maar die snippery vir nou, mens raak broeis jong.

Ja wat julle ek word 42 in Desember so ek sal maar seker net moet droom van daai spermpie.......

Ek hoop die ander post ook iets.

Lekker aand vir julle

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

4 years 2 weeks ago #280333 by nellak
Hi julle almal!

Sjoe lekker is dit om weer van julle te hoor. My seuntjie Declan is al 3 en Leah is nou 18 maande. Ons is vir nou eers Klaar Met kinders maar Pappa wil nog nie gaan vir die snip nie :-) Dalk Miskien oor so paar jaar.

Xxxx

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

4 years 2 weeks ago - 4 years 2 weeks ago #280332 by Lagogies
Ag my hart klop sommer tjoklits as een van julle update!

Bytjie ons bid dat enetjie deurglip. :P

Stella jy weet jy is altyd special. Ek hoop jy join ons op TTC 2019 ook.

Ek hoop paar van ons ander maters kom ook update

Matthew was Mei al 3!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

4 years 2 weeks ago #280331 by StellaK
ag hoe lekker om weer 'n update te lees.

Bytjie, ek hou sterk duimvas dat daar 'n spermpie deur gly.
en ek is mal oor jou fotos. hulle is te pragtig

kyk, my rakkers is ook al yslik groot. G is 4 en F word volgende week 3.
ons gaan nou weer op die TTC waentjie klim.
ons gee gladnie om oor die geslag nie, maar ML wil baie graag 'n dogtertjie he, so ons het 'n paar baie interessante artikels gelees. ons het nou ovulasie gemis so sal met die volgende siklus mooi datums dophou, siende dat on hard gaan probeer om 'n dogtertjie te probeer maak :laugh: :cheer: B)

sal so lekker wees om van nog van die ou dames te hoor
almal hier is nogsteeds in my gedagtes en gebede na al die jare wat ons al saam geklets het.
baie liefde

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

4 years 2 weeks ago #280330 by StellaK

4 years 2 weeks ago #280329 by StellaK

4 years 2 weeks ago #280328 by Bytjie
Hallo al julle pragtige dames.

Weet nie hoeveel van ons 'ou mense' nog hier is nie, maar sal baie graag wil hoor hoe dit met almal gaan (goed of sleg).

My seuntjies is nou onderskeidelik 4 en 2. En alhoewel ek 'n tuisblymamma is, is die oudste in 'n creche en die kleintjie gaan oor 'n maand of 2. Dis net vir 4 ure per dag sodat hulle ook darem sosiaal kan verkeer met ander kindertjies.

ML het homself mos baie vinnig laat snip na die jongste se geboorte maar is nooit terug vir sy opvolgtelling nie, nou hou ek my duime vas dat daar 1 ou spermpie deursukkel en weer die bal aan die rol sit:woohoo: skoon malligheid maar 'n ou dogtertjie sal 'n welkome toevoeging wees:P

Sien uit na julle replies.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account