Ek voel persoonlik ; babatjies het nog nie gewoontes , of idees om jou uittevang nie . Ek glo as hulle huil benodig hulle ietsie , of is iets fout . Ek glo as jou babatjie vra , probeer dit gee xx
Hi almal. Ek sal graag bietjie julle menings en opinies oor "Cry-it-out" wil hoor. Daar is soveel opinies en idees daar buite. Sal graag van julle wil hoor. Ek weet hierdie is 'n baie kontroversiële onderwerp, so ek vra net dat ons lekker sal gesels en nie te driftig raak hieroor nie. Welkom om julle ervarings ook te deel!