file Hoe benader ek slaap patroon reg van dag een af?

2 years 7 months ago #278055 by Moomie Moderator
V: Enige raad vir voor baba gebore is om solank te begin beplan om n slaap patroon van die eerste dag af reg te benader?

Baby Love: Jy kan beslis van dag 1 af fokus op 'n ouderdomsgepaste roetine. Onthou wel dat jy jou baba "guide" na 'n roetine. Moenie te veel fokus op spesifieke tye met 'n newborn nie, want die nagvoedings se tye gaan bepaal hoe laat haar dag begin. Wakker tye vir newborn, is 45min tot 1uur en jy wil gedurende die dag elke 2&half ure tot 3 ure voed. Baie sterkte!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account