Hi julle...
Ek is so bly om te sien ek is nie die enigste een wat die "man met baba" probleem het nie!!!!
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
Edrich het deesdae in die aande van 6h00 tot 8h00 of van 8h00 to 11h00 hierdie skree sessie, en niks wat jy doen help nie! Ek gebruik Telament druppels, maar werk nie soos dit met Luwan gewerk het nie! Maar as hy dan darem aan die slaap raak teen 11h00 dan slaap hy to 4h30, wat seker ok is! Maar ek kan nie die skree hanteer nie - 'n uur of so kan ek hanteer daarna voel ek of ek histeries raak.
Edrich het 'n uitslag by sy nek onder sy ken - maar ek vermoed dit is 'n hitte uitslag. Lyk soos klein puisies. Ek sal maar kyk hoe dit more lyk, en as dit erger is kliniek toe gaan.
Deja - sterkte vir jou. Ek vertrou dat Sion jou sal vergewe, jy is tog sy mamma!
Skitter - Ek is seker julle is baie opgewonde oor die kinders wat kom kuier!! Jy het darem ekstra handjies - al help hulle om deurmekaar te maak, gaan hulle jou steeds help met die baba ook!!! Julle moet hul kuier geniet!!
Liz - ek stem saam met Skitter, maar net seker Paul suig reg! Ek is bly dit gaan goed met julle! Ek mis jou netso hier op Moomie - gelukkig Whatsapp ons darem gereeld!!
Claire - seems we are in the same boat, regarding the LO Screaming at night! E started a week ago...
I also started the routines again with the LO. I have started to bath Edrich at night. This is so long what I have planned: 18h00 is bath time, then I feed Edrich, after that I bath Luwan, dress him, Dinner 19h00, 19h30 story time, 20h00 sleep, (it worked tonight with Luwan), I feed Edrich around 21h00 again, then a quicky @ 23h00 - he sleeps then till 4h30, and then till 7h00.
Luwan wakes @ 6h00 in the morning, I give him breakfast around 6h30-7h00. 11h30 - lunchtime. Naptime from 12h00 till 14h00. Playtime from 15h00 - 18h00. ((Practica 15h00 -16h00) and then outside 16h00 - 18h00) I will try to make dinner when Luwan sleeps during the day...
Anyways - I need to go to sleep! It is 00h38 already... OOOPS!!!
Will come and chat tomorrow again!!!