file Oktober & November 2011 Mammas

10 years 8 months ago #217181 by elrike02
Hi julle,
Lekker besige dag gehad. Saam 2 van my swanger vriendinne gekuier! Hulle kinders is dieselfde ouderdom as Luwan - so die kids het non-stop gespeel!!!

Edrich het baie goed geslaap gisteraand, en ons het ook nie juis 'n skreesessie gehad nie... Dankie tog - hy wou net nie slaap tot en met 22h00 nie, maar toe hy aan die slaap raak het het tot amper 5h30 geslaap vanoggend...

Christi - ek is baie trots en dankbaar vir mense soos jy wat mense probeer aanspoor omm te borsvoed. Ek stem 100% met jou saam dat dit baie beter is om 'n kind te borsvoed, baie mense hou te maklik op om te borsvoed, weens hul eie redes. Ek verstaan as daar regtig 'n rede daarvoor is. Ek het uit persoonlike ondervinding Luwan geborsvoed tot oor 'n jaar, en hy was nog baie min siek...eintlik nooit terwyl hy 'n baba was nie!!! Ek vertrou dat ek Edrich net so lank sal kan Borsvoed...

Lizel - ek is jammer dat sy so min gewig opgetel het, hoop sy tel gou bietjie gewig op!!

NOu ja - ons gaan gou bietjie uit! Pappa het 'n breek nodig!!!

Hi To all the others!!!!

Toodles!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 8 months ago #217154 by Christi
Lizel, ek het bietjie meer navorsing gedoen... :) Jy is reg, babas kan alergies wees vir sekere proteine in borsmelk, MAAR die proteine kom van kos ens, wat die mamma geëet het. Dus behoort die mamma met aanpassings aan haar diëet te kan aanhou borsvoed.

Hier is 'n paar 'links' met meer inligting:
www.buzzle.com/articles/how-to-tell-if-a...-to-breast-milk.html
www.livestrong.com/article/417621-can-a-...rgic-to-breast-milk/
www.livestrong.com/article/524588-newbor...rgic-to-breast-milk/
www.babyallergies.net/can-babies-be-alle...mothers-breast-milk/

Ekskuus, ek wil nie "pushy" wees nie (so sê gerus as jy wil hê ek moet stilbly), maar vir my was & is borsvoed so 'n wonderlike ervaring dat ek regtig sal wil sien dat meer mammas dit geniet :)

Chanz, ons is op Classic Delta Saver en volgende jaar sal on premie so R3500 wees vir 2 volwassenes & 2 kiddies insluitend Vitality. Ons spaarrekening sal net so oor die R10000 vir die jaar wees. Die enigste ding wat 'n probleem kan wees is dat jy net hospitale op hulle lys mag gebruik (behalwe as dit 'n noodgeval is). Dis gelukkig nie vir ons 'n probleem nie, maar iets wat jy in gedagte moet hou.
Ek het so paar jaar terug baie navorsing gedoen tov mediese fondse en vir my was Momentum, Old Mutual & Spectramed 'n definitiewe NEE. Manlief was by Fedhealth en hulle was redelik goed totdat hulle premies met 19.8% :ohmy: opgegaan het !
Discovery is duur en partykeer vol strooi om te betaal (soos met my verstandtande die begin van die jaar), maar ekt nog elke keer daarin geslaag om met hulle te praat en hulle het op die ou end tog daarvoor betaal.

Elrike, dankie! :) Ek is bly Edrich slaap so goed! Ons het ook gistraand 'n skree sessie gehad :( jy het my innige simpatie!!

Hi to everyone else..!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 8 months ago #217129 by Lizel
Christi, dus baie min maar mense kry babas wat allergies kan wees agv sekere proteine wat in di melk voorkom.

Chanz, I still have my milk and express.I try each day to give her breastmilk but so far it just comes out. Glad m is doing so well.

Elrike, ek wil baie graag aanhou. So ek pomp uit en vries. Sy is vandag geweeg en het min opgetel van ons uit hospitaal gekom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 8 months ago #217123 by elrike02
Hi julle!
Chanz - bly dit gaan goed met julle! Ons is ook op Comprehensive Classic... Darem betaal die Universiteit 'n groot deel van ons Medies! Ons betaal R6094, vir 2 volwassenes en 2 kinders!!!

Lizel - jammer dat jy nie meer borsvoed nie!

Tanz - Ek is skoon jaloers op jou met 'n man wat kosmaak!!! Ek kan net droom daarvan!! My suster se dogter se BF is amper so tipe outjie! Hy is mal oor Edrich! Ek moet hom dalk in katrol, om te kom help met die baba!! LOL Dit sal dalk nie so "vars" wees nie!! :-) Ek moet darem se - ek glo dit sal na Woensdag beter begin gaan, want dan is die deadline verby.

Christi - dankie vir die links wat jy gepost het!! Geluk met Kota se vermaanddag vandag!!! :-) Sal moet koek eet!! LOL

Edrich het goed geslaap tot amper 5h30 vanoggend!! So ek mag eintlik nie kla oor die skree sessies nie, want as hy dan slaap, slaap hy goed! :-) Die uitslag is lyk my hitte uitslag, want dit is beter vandag! Hy is ook mal oor die baby carrier - hy hou van alles wat Luwan gehaat het!!! :-)

Ek moet seker gaan kos maak solank! Sodat ons voor sewe kan eet vanaand!

Mooi aand vir julle almal!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 8 months ago #217099 by Chanz
Hello Mommies

Glad to see everyone is doing well ;)

Deja- ek glo Sion het jou al klaar vergewe ;) niks wat lekker borsmelk nie kan regmaak nie :cheer:

Skitterling- ek is amper net soos jy. My man het in die begin baie gehelp en nou nog maar vandat die "festive season" begin het, werk hy lang ure met die 2 gaste huise en verkies maar om al die groot goeters te doen en dan help hy maar net hier en daar as dit nodig is. My man kan nog nie vir Michael optel nie maar sodar Michael bietjie sterker is weet ek hy sal help. Maar ek dink ons vrouens sal altyd dinge ons manier doen, mans wil nog vra hoekom doen ons 'n ding so en so en ons wil net klaar kry lol :laugh:
Jy klink so opgewonde oor die girls wat kom. Dit gaan so lekker wees vir julle om kersfees saam te wees ;) Geniet dit


Liz- dankie, Michael word regtig nou groot. En ons geniet hom so baie. Paul is net so oulik hoor. My borsmelk het nooit vir Michael vol gemaak nie. En die reflux het dit net erger gemaak. Sterkte ;)

Elrike- jammer om te hoor Edrich skree so, shame. Ek haat dit ook. En 'n mens weet net nie wat om te doen nie. Het jy al 'n baby pouch of carrier probeer? partykeer hou babas daarvan want dit voel asof hulle nog in jou maag is.

Lizel- sorry to hear that you stopped breastfeeding. it really is heartbreaking. I still feel guilty sometimes. Have you tried NAN AR? Or even Infacare AR? I know NAN AR is already broken down so its easier for babies to digest. If she brings her milk up it could be alot of things, not just allergy. Its really trial and error. From what I have heard novalac isnt a formula all babies take to and its quite expensive. If you want you could try lactogen or any regular formula and just add nestargel to it and see then if she keeps her feeds down. Because if a heavier formula still doesnt stay down then I would take her to the paed and get allergy tests done. Sometimes when breastfeeding/formula babies can develop allergies. It really differs from mom to mom. Also remember if a baby is bringing up alot or even a whole feed at a time, he/she brings up stomach acid too which can cause damage to their oesophagus.

Ladies, what medical aids are you all on and are you happy? We are on discovery classic comprehensive and in Jan our payments are going up to almost R6200 incl vitality :dry: thats just for 2 adults and one child. Its ridiculous. Anyone on Momentum? their plans look quite good and flexible.

Michael's sleeping patterns are REALLY improving more and more each day. Really glad we changed to NAN AR. He is getting so cute now, giving cute smiles here and there :)

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]
TTC for just over 2 years 2009-2011 Male & Female Infertility
PCOS and IR diagnosed in 2010 put on glucophage
No BFP after 6 months
2010- one MC (nature took it's course) :( One more angel in heaven :)
First FS appointment Jan 2011, PCOS confirmed to be extremely severe. No ovulation and hormones completely imbalanced.
Jan 2011-first medicated cycle with normal intercourse = BFN
Feb 2011-...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 8 months ago #217080 by Christi
Hi Liz,

Lees gerus die "links" dit kan dalk verduidelik hoekom ons babas so baie wil drink...
www.lactivist.net/breastmilk-varies-in-c...om-mother-to-mother/
www.lactivist.net/lactivist-top-tips-for...ving-a-growth-spurt/

Ek het vir my by die Baby Expo 'n ENA electric breast pump gekoop vir onder R500, moet hom nog begin gebruik, maar met mannetjie wat so baie drink was my boobs nog nie weer so vol dat ek gevoel het dis nodig nie... Moet hom dalk begin gebruik om te kyk of ek my borste kan stimuleer om meer melk te maak ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 8 months ago #217069 by Christi
Hi Everyone,

WOW, can't believe Kota is a month old already!

Lizel, Kota bring ook melk op na elke voeding (dit raak nou bietjie minder) so ek het maar aangeneem dis reflux. Afhangende van hoeveel hy opgebring het, gee ek hom maar weer net boob en hy tel baie mooi gewig op so ek is nie regtig bekommerd nie.

Ek wil nie op enigiemand se tone trap nie, maar ek dink nie 'n baba kan vir sy ma se melk alergies wees nie (net my opinie) en na wat ek hier www.lactivist.net/infant-formula-baby-mi...-contamination-info/ gelees het sal ek alles in my vermoë doen om nie vir my kinders blik melk te gee nie, maar weereens dis net ek, en ek veroordeel nie enigiemand wat dit vir hulle kinders moet/wil gee nie.

Claire, I'm sure the Chiro will help, I've had Kota there 5 times already and each time you can see a huge difference for at least a few days (until his sister has gotten hold of him... ;) ) You can also try to get Hylands Colic Tablets, I got them from Dischem. Its a natural product, (the ingredients looks like a combination of tissue salts to me) and also seems to help to calm him.

Tanz, ek moet met jou saamstem... My man help ook baie, maar dit voel vir my of hy meer gehelp het met die eerste een... :)

Deja, jammer om te hoor van die huil episode, ek is seker Sion sal dit nie regtig kan onthou nie en dis nou nie asof jy dit aspris gedoen het nie!

Liz, Kota sal ook heeldag drink as ek hom toelaat... :) Hy drink selfs in sy slaap. Ek weet "hulle" se babas drink nie as hul slaap nie, maar ek kan voel EN sien hoe suig hy en hoor hoe sluk hy...

Sorry must go again!

Hi to all the other ladies & hope everyone enjoys their little ones...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account