file July 2009 Moms

12 years 3 months ago #2290 by MariBiscuit
Lizel, ek bid regtig hard dat Mignione net vir 'n MAAND moet gesond wees en gesond bly!!!!!!!!!!!! Daar's regtig miskien 'n week elke 2maande wat sy NIE siek is nie! :( Nee, sy was definitief nie so siek toe die nanny na haar gekyk het nie. Sy het die odd verkoue gekry, maar dit het vanself opgeklaar, maar nou raak sy glad nie gesond nie!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #2289 by lizepiek1501
Presies.

Ek voel mos nou skuldig oor ek elke dag MY kind by iemand anders los so gin my ten minste nog tien drukkies en soentjies.

Ek verstaan dat as hy oorgaan na die groeter kinders oor n paar maande gaan dit erger raak maar hy is nog n klein babatjie wat verseker nie hou daarvan om vroeg soggens net afgegooi te word by iemand anders nie. hy klou dan vas vir lewe en dood.

elk geval, ekmoet seker semi by haar reels hou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #2288 by MariBiscuit
Lizepiek, janee, ek sou baie upset gewees het as my creche skielik se ek mag nie vir 'n paar minute by my baba bly om bye te sê nie!! My creche het mos 'n omsendbrief uitgestuur om te se dat ons nie meer die kinders tussen 1-3 mag kom haal nie want dis slaaptyd dan!! Wat ek aan die een kant verstaan, maar ek gaan DEFINITIEF nie wag tot 3uur om haar te gaan haal as ek net tot 1uur toe werk vrydae nie! Miskien moet jy met die dagmoeder praat en vir haar se dat jy verkies om soggens bietjie te kuier?

Vision, I just phoned the doc and he said I must bring her in at 13:30 and if it's really bad he's going to have to take X-rays??? I hope I understood him wrong or heard him wrong??? I thought that is she doesn't have a fever that she's ok?

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #2287 by Vision
Replied by Vision on topic Re:July 2009 Moms-testing
Morning Lizepiek :)
Shame man I dont see how it upsets the babies? My husband sits and plays with Bekah and talks to the teacher in the morning cause he hates leaving Bekah and the teachers think it is soooo sweet :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #2286 by Lizel
Replied by Lizel on topic Re:July 2009 Moms-testing
Morning ladies

Vision, glad R fever passes and it was nothing serious.

Marilu, jammer dat M nou weer nie lekker is nie, klink of julle baie sukkel om haar gesond te kry en te hou. Toe die nanny by die werk na haar gekyk het was sy ook so baie siek?

Marijke, B is pragtig daai smile lyk te cute

Cinds, J is beautiful love her hair

Deja, bly N is nou weer haar ou self.

Lize, ek dink dis jou keuse en jy mag tot n uur by jou baba sit as jy wil, hul kan nie vir jou se wanneer jy moet loop nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #2285 by lizepiek1501
daar was actualyy n vrek oulike attached maar ek suck ass met laai van goed. bummer

hello julle.

klink of dit baie goed gaan met julle!!!

marilu - bly jou kar mekeer niks. sal iets oorkom as ek nou n sent op my kar moet spandeer. die ding waarmee ek ry leef op petrol.

sebastiaan se dag moeder nou gebel en gese dat ons(ek) nie meer soggens by hom mag sit in die baba kamer nie want dit ontstel die babas..sy het n die ander pa ook gebel , BUT STILL. as ek my kind wil groet vir 3 minute in plaas van DROP_AND_GO het ek seker die reg??!! oh well. sy het seker n punt maar dis nou nie asof ek saam hulle breakfast nie ek sit net daar vir so 5 minute dat hy gewoond raak aan die nnuwe plek.

lekker dag julle

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #2284 by Vision
Replied by Vision on topic Re:July 2009 Moms-testing
Ah no man Marilu - I am so sorry the little M's cough has got worst, I was really hoping that the medicine would work :( Maybe she doesnt want to eat because she is not feeling well?
So glad about the car :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account