Hi Mammas
Ek kan dit amper nie glo nie - ek is alweer swanger met my tweede kleintjie. Het eergsiter my bloed gedoen en is to BFP!!!
En dit sonder enige voorbereiding of beplanning. Ek is so supper opgewonde.
My eerste kind (dogtertjie) is nou 18 maande oud, so dit is lekker naby aan mekaar. Volgens my laaste period, is ek nou 5 weke swanger.
Ohhhh ek kan nie wag nie!
Ek het al skoon vergeet hoe sleg mens voel
Is daar enige ander Mamma's wat ook in Oktober 'n geskenkie gaan by kry?