file Hormones!!!

4 years 9 months ago #262533 by Joanne23
Hormones!!! was created by Joanne23
Hi Ladies

I need some advise. I've been back on Minerva for three months now. I noticed that it totally disrupts my hormones completely. Acne, mood swings, irritably, low sex drive, you name it I've got it.

I have now stopped the Minerva but still need some kind of contraceptive. Really don't want to get pregnant right now.

Has anyone had a good experience on the Depo shot? I've read that it contains more progesterone and I am thinking that that is my problem too little progesterone and too much estrogen.

Please help this is putting way to much strain on my marraige.

[link=http://daisypath.com] [/link]
[link=https://lilypie.com] [/link]
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

4 years 9 months ago #263071 by Moomie Admin
Replied by Moomie Admin on topic Hormones!!!
Hi Joanne

Did you make a decision yet? The depo works for some and for others not at all. My one friend had a horrible experience with it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

4 years 9 months ago #263072 by Joanne23
Replied by Joanne23 on topic Hormones!!!
Hi Jana,

I haven't made a decision yet. I've stopped the birth control pill and are feeling better, but that doesn't really solve the issue.

I will have to go for blood work to find out what is wrong, because something is most definitely off. I've heard of PND but it can't be that since I am totally in love with my baby boy. It is everything else that depresses me.

Thanx so much for caring.

[link=http://daisypath.com] [/link]
[link=https://lilypie.com] [/link]
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

4 years 9 months ago #263078 by Karmie
Replied by Karmie on topic Hormones!!!
Hi Joanne23

Dit kan dalk te min slaap wees. Kry jy genoeg in?

8 ure ononderbroke slaap is natuurlik te veel gevra vir n mamma van n 5 maand oue baba, maar solank jy darem nie minder as 6-7 ure in totaal inkry per dag nie.

Ek sal ook nie PND heeltemal uitskakel nie. Jy kan dalk steeds daaronder ly al is jy totaal verlief op jou seuntjie. Werk jy? Dit kan dalk wees dat jy af voel omdat jy terug werk toe is, of binnekort moet terug gaan.

Sterkte en laat weet wat bloedtoets se. Dit sal interesant wees om te weet.

:heart:

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

4 years 9 months ago #263081 by Joanne23
Replied by Joanne23 on topic Hormones!!!
Karmie,

Ek kry omtrent so 6 ure slaap in. Ek is al vir twee maande terug by die werk. Ek is baie gespanne oor finansiele probleme en so aan dit kan seker ook 'n effek hê.

Dalk moet ek dit net kans gee ek pas dalk nog aan by die verandering.

Ek dink die groot ding is ek voel ek het niemand om mee te praat nie. Ek kan nie eintlik vir my man of familie sê ek voel depressief nie, hulle sal heeltemal oorreageer of vir my sê ek moet myself regruk. (Dit weet ek uit ervaring uit)

Ek sal ook ongelukkig die bloedtoetse nou moet uitstel ons medies betaal nie daarvoor nie, en daar is eenvoudig net nie nou die geld daarvoor nie.

[link=http://daisypath.com] [/link]
[link=https://lilypie.com] [/link]
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

4 years 9 months ago #263106 by Karmie
Replied by Karmie on topic Hormones!!!
Jammer om te hoor Joanne23 :(

Ek verstaan dat jy nie jou familie wil se nie. Mense kan maar snaaks wees en verstaan nie dat as jy down voel jy dit nie net so kan af skakel nie. As mens jou net so kon regruk sou niemand mos ooit depressief gewees het nie.

As jy kan, wonder ek of jy nie maar jou man in jou vertroue moet neem nie, dit sal hom ook bietjie begrip gee. Praat met n vriendin, mens voel altyd beter as mens net jou las met iemand anders deel.

Sterkte en PM my enige tyd, ek is n gewillige oor :heart:

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]
The following user(s) said Thank You: Joanne23

Please Log in or Create an account to join the conversation.

4 years 9 months ago #263131 by Joanne23
Replied by Joanne23 on topic Hormones!!!
Karmie,

Dankie vir die omgee. Ek het met iemand daaroor gepraat en ek gebruik vir tyd en wyl Tissue Salts om te help met die depressie gevoel.

[link=http://daisypath.com] [/link]
[link=https://lilypie.com] [/link]
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account