lightbulb Huiskoop....

5 years 4 months ago #253278 by 3xmom
Huiskoop.... was created by 3xmom
Hi Julle,

Ons het raad nodig, ons het 'n huisie gesien waarin ons regtig belangstel, maar dit is 'n Insolvent Estate.

Het iemand al so plekkie gekoop? Weet iemand wat dit alles behels? Goeie en slegte ervarings is welkom, ek wil nie in 'n ding inloop wat ons in die agterwêreld gaan byt nie.

dankie julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

5 years 3 months ago #253300 by tertia.l
Replied by tertia.l on topic Huiskoop....
Hi 3xmom,

Ons was nog nie in dieselfde bootjie nie maar ek vermoed dat daar dalk addisionele kostes vir julle kan wees wat daar nie sal wees in 'n gewone huiskoop nie. Soos wat ek verstaan (en ek is nie seker of dit al amptelik verander het nie) is jy byvoorbeeld aanspreeklik vir alle agterstallige betalings mbt elektrisiteit en grondbelasting en dies meer.

Ek sou voorstel dat jy dalk net met 'n prokureur gesels hieroor, ek vermoed dat jy op die langtermyn dalk gaan moet opdok vir die vorige eienaars se gebreke (ek mag verkeerd wees)

Sterkte!!
The following user(s) said Thank You: 3xmom

Please Log in or Create an account to join the conversation.

5 years 3 months ago #253336 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Huiskoop....
Hi

vreeslik dankie Mrstl! ons het besluit om eerder nie daai kans te waag nie. ek het nie 'n goeie gevoel oor dit nie. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account