Hi, julle. Ek sit nou en gesels met 'n vriendin van my en ek wonder of dit nodig sal wees om die hospitaal waar ek in Januarie kraam te bel om 'n lysie te kry van wat ek nodig gaan hê en alles moet saamvat.
Is daar iets spesifieks waarsonder jy nie kon klaarkom nie? Wat was alles in jou hospitaalsak?
Xx
Sent from my ELE-L29 using
Moomie mobile app