compress Gesels saam op die pad na n gesonder leefstyl

6 years 4 weeks ago #245801 by Zarah
Welkom alle dames wat graag gesond wil wees. Of dit nou is omdat jy wil swanger raak, alreeds n baba het of sommer net sexy wil wees B)

Ons kan mekaar motiveer deur ons gewig te monitor. Idees te deel hoe om gesonder te eet en te oefen.

Die voorstel was om n weeklikse foto te vat van die skaal (no judgement).

Ek sal begin, Ek is Zarah en ek is oorgewig! LOL!

Ek is 1.6m lank (kort) en weeg 80kg. Ek wil graag 10kg verloor.
Ek sal eers later in die week n foto kan post waneer ek gaan gym.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.
The following user(s) said Thank You: LizzieJvr

Please Log in or Create an account to join the conversation.

6 years 4 weeks ago #245805 by Nunukie
Almal saam....HELO ZARAH!! :P

Ek weeg 106.2kg en is 1.62m lank. Ek wil graag 25kg - 30kg verloor.
Ek het vanoggend geweeg en sal eers weer vlg Maandag weeg, dan sal ek 'n foto opsit :blush:

So bly ek hoef nie alleen hierdie pad te stap nie!

Wel, my eerste dag van dieet is al amper verby en dit het baie goed gegaan...seker die keer omdat my kop reg is....Ek WIL dit doen, Ek GAAN dit doen. :)

Sterlte aan almal!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

6 years 4 weeks ago #245806 by nellak
Hi almal! Ek is 1.8m lank weeg 105kg en wil graag 25kg verloor sodat my BM1 onder 25 is!

Ek het nie n skaal by die huis nie, hy het gebreek... ek weeg maar by my Ma. Eintlik oor die algemeen hou ek nie van weekliks weeg nie want dit discourage my verskriklik as ek net 1kg of twee verloor het. Maar ek sal my bes probeer. Dink ek sal maar n digitale skaal moet anskaf!

Ek wil graag met julle deel wat my nogal die laaste ruk baie gehelp het... maar wil eers net noem, ek was n baie sportiewe persoon op skool. Het WP kleure gehad in atletiek en netbal. So ek het baie geoefen. Na skool het ek gaan studeer en ophou sport doen en toe nou al vanaf skool 25kg opgetel. Ek was ook een van daai mense wat altyd gese het ek kan nie verstaan waarom ek so oorgewig is nie want ek eet nie so baie nie. HAHA... toe begin ek laasjaar neerskryf alles wat ek eet!!! Soos in alles.. ek was geskok. Ek het Heeltemal verkeerde goed geeet. Ek het toe nou n app op my foon gekry met die naam- my fitness pal, die app laat mens toe om alles wat jy eet in te sot en dan se dit vir jou hoeveel kaloriee dit was vir die dag. Wel voorheen het ek maklik so 2700 geeet nou eet ek niks meer as 1500 n dag nie.

Jammer vir die opstel... maar hier kan ons seker maar gesels. Hehe

Ek wens julle almal sterkte toe xx

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.
The following user(s) said Thank You: LizzieJvr

Please Log in or Create an account to join the conversation.

6 years 4 weeks ago #245808 by Zarah
Nellak, ek was n paar jaar gelede op Weightwatchers en die food dairy het ook vir my gewerk.

Ek het nou net vir my crackerbread, cottage cheese ens gaan koop. Ek is reg vir more.

Ek hou van kook en my man het cholestrol, so ek gaan ook in die aand veranderinge maak. Bv, vanaand maak ek vis. Waar ek dit gewoonlik in olie bak, gaan ek dit in oond gaar maak. Met oond gebakte aartappel en brocolli en wortels.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

6 years 4 weeks ago #245819 by Snoekie
Hallooo al julle Gorgeous Dames,

So hier is my Statistieke:
Ek is 31
Ek is 1.64m
Ek weeg 80kg
Ek is Insulien weerstandig
Ek wil graag 15 - 20kg verloor
Ek is baie ongelukkig oor hoe ek lyk op die oomblik, Ek voel nie meer mooi nie en ek wil mooi wees vir my man. En ek wil nie he my dogtrtjie moet skaam wees vir haar mamma nie.
Ek was ook baie sportief op skool. Het langafstande gehardloop en Gimnastiek gedoen, Nou kan ek skaars om die blok stap sonder om byna dood neer te slaan.

Die ander ding wat my en ML laat wakker skrik het was dat my ML se broer net voor kersfees 'n beroerte gehad het en hy is maar 27jr oud.
Mens moet kyk na jou gesondheid.

Baie Dankie vir die eetplan! Dit is noggal in baie detail.
Vragie: Watter inspuiting is dit waarvan hulle praat. Iemand het op die ander thread ook genoem van Vit B12 spuit... Wat doen dit? Jammer vir die baie vrae...

BTW, ML het gese hy join my op die eetplan/ Lewens styl verandering.
Soos ek al voorheen genoem het ek praat nie lelik nie, so die D-woord verlaat nie my lippe nie. HEHE

Sterkte aan elkeen van julle! Saam sal ons die ding sommer lag-lag doen!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

6 years 4 weeks ago #245823 by Nunukie
More Snoekie

Ek is by 'n dieetkundige in Durbanville. Sy het vir my die eetplan gegee, wat ek vir julle aangestuur het. Ek spuit myself elke oggend in met 'n vitamien en minerale mengsel en drink 'n pil wat sy ook vir my gegee het.

Ek het PCOS en volgens die dr gaan die dieet, gesamentlik met die inspuiting en pille my insulien, testostoroon vlakke ens regkry sodat my kanse verbeter om swanger te raak.

ML het ook eers gese hy gaan saam my eet, maar ai, gisteraand was daai voorneme ook by die deur uit...

Ek het heerlike hoenderfillets gebraai in Cook n spray, Verskillende Marrows en mushrooms gebraai en lekker vars slaai daarby. Ek moet se ek was bang vir die smaak van die Cook n Spray, maar daar was geen nasmaak of iets nie.

Vannaand maak ek Steak, wortelslaai en mengelslaai....

Lekker dag vir almal en sterkte vir die wat vandag begin met hul GESOND EET!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

6 years 4 weeks ago #245857 by Zarah
Hi dames

Hoe het die dag so ver gegaan?
Ek maak vanaand Frikkadelle (gaan die spray en cook probeer) en mengelslaai. Gaan maar ook aartappels in oond maak vir manlief. Darem nie TE erg nie :-)

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account