file Geen tantrums?

9 years 8 months ago - 9 years 8 months ago #228749 by Haidee
Geen tantrums? was created by Haidee
Hi,

Ek's nuut hier en baie verbaas dat hierdie afdeling dolleeg is! Ek gaan deur baie tantrums in 'n week met my kleinding. ......maar lyk my ek's die enigste een? :blush: :P

Wat maak julle om verby/deur 'n tantrum te gaan?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account