file Geen tantrums?

9 years 10 months ago #228803 by Hopeful
Replied by Hopeful on topic Re: Geen tantrums?
Dankie ek warduer die gebede :)

Ek voel n pak het n doel en n teid en dit moet reg gebruek word om effektief te wees en nie net jou eerste en inigste opsie is nie. Ja ek voel ook dat as otorieted getoets word dit die regte plek is om daar van disepleine midle gebruek te maak :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Haidee

Please Log in or Create an account to join the conversation.

9 years 10 months ago #228801 by Haidee
Replied by Haidee on topic Re: Geen tantrums?
Baie sterkte vir julle, dis is verseker 'n moeilike pad om te loop. Ek sal bid dat die regte baba mensie sy/haar pad na julle toe vind.

Dis baie waar, dit help amper nooit om met 'n tantrum pak te gee nie. Meeste van die kere wanneer hulle so tantrum is hulle moeg, honger of erg gefrustreerd oor een of ander situasie. Ek het maar gevind die beste is om hom eers te leer om te kalmeer en dan te se, wys of verduidelik wat pla.

Myne se bas brand wel wanneer hy my outoriteit 'challenge'.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

9 years 10 months ago #228800 by Hopeful
Replied by Hopeful on topic Re: Geen tantrums?
hi, Haidee ja wand dis die proebleem met pak gee vir tantrum hulle gooi dan nog een oor julle pak gekry :unsure:

Ja ons will kinder he ons heidiglik op die wag lys vir aanneming so FX dat die gou gaan gebuer vir ons :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Haidee

Please Log in or Create an account to join the conversation.

9 years 10 months ago #228794 by Haidee
Replied by Haidee on topic Re: Geen tantrums?
Hi Hopeful,

Wat hierdie metode vir my die beste gemaak het is dat dit geen verdere bakleiery of agressie uitlok nie.

Dankie vir jou kommentaar!

Beplan jy om kinders te he?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

9 years 10 months ago #228793 by Hopeful
Replied by Hopeful on topic Re: Geen tantrums?
Sorry dat ek hier in val, Ek het nie self kinds nie maar die onderste klink na n great oplosing. Dankie vir die raad sal proebeer om dit te onthou :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Haidee

Please Log in or Create an account to join the conversation.

9 years 10 months ago #228781 by Haidee
Replied by Haidee on topic Re: Geen tantrums?
Haai nee jong ek het maar net bietjie gespot. :blush:

My seuntjie het nou die begin van September 3 geword, maar die afgelope jaar was propvol tantrum pret in ons huis! Gelukkig kan ek nou so met die terugkyk lekker lag daaroor. Die Liewe Vader het my darem baie geduld gegee sodat ek dit met kalmte kon hanteer, al wou ek hom party dae net 'n pakkie toemaak en pos.

Ek is mal oor Dr James Dobson se boeke, in een van hulle het hy genoem dat hy sy twee jarige dogtertjie wanneer sy so tantrum, net styf vasgehou het totdat sy eventueel kalmeer het. Met die besluit ek toe ook eendag om die strategie te probeer. Hy se mens moet net daardie wil bietjie breek dat hulle besef wie die outoriteit in die huis is.

Ooooo genade, was ek in vir 'n skok! Eerstens kon ek hom nie vasdruk nie, hy is redelik groter as die normale kind sy ouderdom en baie sterk. Soos mens 'n klein baba vasdraai om beter te slaap ens, het ek hom toe in 'n kombers vasgedraai en op die mat vasgehou. Hy het vir 'n volle 45 minute geskree en spartel. Ek het naderhand begin twyfel of ek die regte ding doen.....maar kon nie op daardie stadium ingee nie, dan sou niks ooit weer werk nie. Die hele tyd het ek oogkontak vermy en nie 'n enkele woord gese nie. Dit het my hart gebreek!

Gelukkig het dit 'n goeie einde! Hy het eweskielik net opgehou, stil gebly en stil gele. Na so 5 minute van stilte het ek hom kalm gevra of hy nou klaar is, hy het gese ja, ek het hom losgedraai, vasgedruk en verseker dat ek oneindig lief is vir hom en hy 'n pragtige klein mensie is wat nie weer so moet maak nie.

Van daar af het ek nodig gehad om dit nog 'n paar keer te doen, maar die langste tantrum ooit daarna was 5 minute, toe het ek net nodig om aan die kombers te raak, dan hou hy onmiddelik op en se hy is jammer en praat oor wat hom so omkrap!!!

Nou het ek hom geleer dat wanneer hy so bitter kwaad of ongelukkig word, hy eers net gaan staan, sy ogies toemaak, stadig inasem deur sy neus, dan uitasem deur sy mond (so 2-3 keer). Sodoende is ons huis ampertjies heeltemal tantrum-loos, met 'n baie selfversekerde Liewe-Jesus-sonstraaltjie.

Hoe oud is joune?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

9 years 10 months ago #228769 by Marijke
Replied by Marijke on topic Re: Geen tantrums?
Hoe oud is jou kleinding Haidee?
Dis nie dat niemand van ons daar deur is nie, maar die topic is nuut so niemand het net nog daarin gepost nie!

Married for 13 years

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account