file My kind wil nie slaap sonder my bors nie.

2 years 3 months ago #278068 by Moomie Moderator
V: Ek weet nie of dit n slaap verwante vragie is nie. My dogtertjie is nou 1 jaar oud en sy kan nie aan die slaap raak sonder borsvoed nie. Sy slaap reg deur die nag met my bors in haar mond "sy dummy my' ek wil net sooo graag een aand saam met my man uitgaan vir n ete of DATE NIGHT maar dis so moeilik want sy wil nie haar sippie cup drink in die nag nie...eks al soo moeg want ek kan nie eers draai deur die nag nie.

Baby Love: Haha dit klink uitputtend!! Ek glo vas dat jou dogtertjie jou bors as haar dummy & soother gebruik & dus is dit slegs 'n slegte gewoonte! Probeer dalk 'n ander soother soos 'n kombersie? Jy gaan streng moet wees met die grense!!! Dit gaan baie help as jy haar in 'n kot in harmar eie kamer laat slaap!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account