file Hoe kry ek my twee jarige om in sy eie kamer te slaap?

1 year 10 months ago #278056 by Moomie Moderator
V: Ek sukkel met my 2 jarige om te slaap in sy eie kamer. Ek kry dit darem nou reg dat hy nie meer deur die nag wil drink nie, maar hy word nog gereeld wakker en soek my. Hy het n cuddle toy waarvoor hy baie lief is, en ek bly hom terugsit in sy bed maar hy slaap nerens anders beter as in ons bed sonder probleme nie.

Baby Love: Jy gaan 'n streng grena moet stel. Hou hom aan terugvaf na sy eie bed tot hy bly lê! Verduidelik vir hom hoekom dit so nb is om te slaap - die belangrikheid van 'n goeie nagrus! Ek dink jy moet dalk oorweeg om hom winkel toe te vat & 'n spesiale soeelding te laat kies waarmee hy in die aande kan slaap. Gee ook dalk een van jou kledingstukke (dalk serpie) met van jou parfuum op. Verduidelik dat hierdie altyd daar is om hom deur die nag te "comfort" sodat hy lekker in sy eie bedjie kan slaap!! Maak 'n groot wooohaaaa met "praise" as hy bly lê & in sy eie kamer slaap!!! Onthou om sy kamer nie te donker te maak nie & die deur oop te los. Julle moet sy kamer 'n HAPPY PLACE maak xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account