file Idees vir vakansiekos vir kiddos

7 years 1 month ago #232248 by Moomie Admin
Ons gaan binnekort op vakansie en ek wil graag seker maak my kids eet steeds gesond. Dis mos maar moeilik as mens rondtravel en heeltyd by verskillende plekke is.

Ek soek idees vir 'n goeie middagete (wat groente, proteine en carbs insluit), aandete (weereens ten minste carbs en proteine) en oulike snacks?

Verkieslik geen suiwel. Ons eet baie berries, biltong, vrugte, crackers ens. tussen-in, so dis nie juis die probleem. Ek wil iets anders hê as net die gewone macaroni en cheese of spag bolognaise of herderspastei met ertjies. Idees?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account