file Wat kos jou kind jou per maand?

2 years 1 day ago #278685 by Moomie Moderator
Stem jy saam hiermee?

Dit kos omtrent R90 000 per maand en ongeveer R2 miljoen om 'n kind groot te maak totdat hulle 18 is.

Wat kos jou kind jou in 'n maand? Copy en paste hierdie:
Skoolfonds
Kos
Klere
Doeke
Melk
Buitemuurse aktiwiteite
Ekstra klasse

Lees hierdie artikel:
It Takes a Couple of Million to Raise a Child

Bright Rock - Love Change

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account