compress Gesels saam op die pad na n gesonder leefstyl

5 years 5 months ago #247233 by Nunukie
Hello almal

Ek is nog stroopsoet en "Crook" glad nie, maar ai, dit gaan maar stadig. Ek het 'n "stilstand" bereik. In totaal al 7.5kg verloor (28/02/2014 laas geweeg) Ek het besluit ek gaan nou net by die dokter weeg. As ek self weeg raak ek mismoedig....

Ek gaan ook nou meer CARBS uitsny. Ek gaan nie meer die Crackerbread in die middae eet nie. (Die 4 crackerbreads het 22g carbs). Nou net probeer leef op slaai in die middae...en ek is nie MAL oor slaai nie, so ons kyk maar hoe lank ek dit gaan regkry.

Dit gaan maar moeilik party dae, dan kry ek myself verskriklik jammer. Hoekom moet ek sukkel met PCOS, my gewig en dan nog met FERTILITY....
Ai, maar dan praat ek myself weer moed in en sy ek moet net uithou.
Dis aaklig om so hard te probeer vir 2 weke en te sien die skaal het skaars beweeg.....
Wel, ek het nie n ander opsie nie.....ek moet aanhou en uithou!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

5 years 5 months ago #247236 by Twinkle
Nunukie eet daai slaai dit werk hiehie... sodra jy gewoont is gaan dit makliker ek eet slaai en vleis en my slaai baie baie eenvoudig. Tamatie, komkomer en gewone blaarslaai!!! So dat as ek die dag mis dan "verlang" ek na my slaai. Ek werk nou daarna toe om weer middag en aaand net slaai en vleis te eet ek MOET net weer in daardie gewoonte kom. En oja ek moet erken ek cheat 1 keer n week ...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

5 years 5 months ago #247275 by LizzieJvr
Hallo al die dames...

Hoe gaan dit nou met julle? Ek was maar baie stil, het verskriklik gesukkel. Maar my man het nou ook sy kop reg gekry, nou doen ons saam die gesonde leefstyl ding. En so ver gaan dit goed. Ons is nou reg vir die ding. Probeer ook nou in die aande gym.

Nunukie dalk moet jy net iets anders doen om daardie plateau te breek. Eet iets lekkers. Dan skok dit jou liggaam, en dan sal hy weer begin reg werk.
Ek raak ook baie depresief oor my gewig en PCOS En FERTILITY... so ek weet presies hoe dit voel. My suster is ook swanger, en sy stuur kort kort die mooiste ou foto's van babagoed en dit vang mens nogal.

Twinkle ek weet presies hoe jy voel, en ek is so sucker vir chips en brood.

Hallo Zarah en Zettie...

Baie sterkte vir jule verder.

Me: 35 PCOS
DH: 38

TTC: Since Jan 2011
Nov 2012 - Jun 2013 - Fertomid, Menopur, Glucophage +- 5 Cycles
Jun 2013 - Laparascopy and Ovarian Drilling
Jul 2013 - Laradex
Still No Ovulation
POA: Trying to loose weight and then IUI in Mei/June
Still not pregnant. Took a gap for 5 years.
Oct. 2018 - Want to start TTC Journey again.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

5 years 4 months ago #247632 by Nunukie
Helloooo al die gesondetende dames!!!!! :P

Jong, wat 'n wipplank pad is dit nie, huh?

So moes ek gaan vir 'n LAP. Ek weet die oggend voor ek hospitaal toe gaan, want hul gaan my mos my gewig vra....ek dog toe nog ewe ek gaan seker nog 'n lekker kilo afval, want mens verloor mos gewoonlik gewig as mens hospitaal toe gaan...eet mos min....yeah right!!

Volgende dag (Skaars 24 uur later) neem ML my gou nie dieetkundige toe om te weeg en inspuitings te kry vir volgende 2 weke. Ek moes toe ook weeg....en raai wag!!! EK het in 24 uur 3kg opgetel!!!!!! :swear:

Dieetkundige se dit is van die gas en vog wat hul my ingespuit het....dit het my die HELE WEEK nou gevat om die verdomde 3kg weer te verloor....so dit sit my 'n week terug!!!! :cry:

Anyway, ek staan nou op 'n totaal 11.5kg!!!!

Ek al SOOOOOOO lus vir SUSHI. Ek het gese as ek 10kg verloor sal ek myself "treat" me sushi, maar nou is ek so bank ek tel weer 1 - 2 kg op dan is ek terug onder die 10gk target.... :cry: :S ;)

Dis is moeilik om mooi soet te wees hier by die huis (Afgeboek tot 30 Mrt)....sukkel om my 3.5l water te drink..... :tmi:

Wel, ek sien dames is maar stil op die thread.....on almal sukkel maar en gaan deur ups en downs....ons met net aanhou en nie opgee nie....

Come on, we can dot it!!!!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

5 years 4 months ago #247634 by nellak
Nunukie jy is n inspirasie! Baie geluk. Ek staan nou op so amper 10kg af van dat ek begin het. Maar ek gaan weer volgende week begin oefen ook want dit help my baie!

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account