file Medisyne lysie

1 year 9 months ago #278260 by Moomie Moderator
Hierdie lysie is baie oulike vir 'n first-time-mom of sommer om uit te gee by die baby shower.

Laat weet ons as jy dink daar moet nog iets bykom.

Onthou asb dat Moomie nie 'n mediese deskundige is nie, hierdie lysie is slegs vir interessantheid. Raadpleeg asb jou dokter vir voordat jy enige medikasie aan jou baba/kleuter toedien.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account